Twee van François Bloemhof mees geliefde grilstories in een boek. In Die speletjie laai Wouter 'n dodelike rekenaarspeletjie af . . . In Die vrou met die pers oog moet Chris en Martie in hul nuwe skool aanpas. Maar hul nuwe maats is vreemd en die biblioteekjuffrou het 'n donker geheim . . .