|
THE AUTHOR
Fanie Viljoen is one of the most loved and diverse writers in Afrikaans children's and YA literature. He has won numerous of ATKV Children's Book Awards and an M.E.R. prize. His novels Betower and Afkop were both runners-up in LAPA's competition for teenage literature and he won the 2019 competition with Offers vir die vlieë. Offers vir die vlieë also received an ATKV Children's Book Award (2019) and was awarded the Scheepers prize for Youth Literature (2022).
DIE SKRYWER
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vlieë. Dié boek ontvang ook 'n ATKV-Woordveertjie toekenning (2019) en word met die Scheepersprys vir jeuglektuur (2022) bekroon.
|